Listen to Heyneke Meyer when he talks about his views regarding Springbok team selection before the June 2014 test series against World V, Wales and Scotland.
Ons kyk weer lekker na ons SupeRugby naweek dinge waar Cheetahs, Haaie en Stormers gewen het ! Kuier saam met Wiese & Botha om die tafel en praat saam rugby !
OppiWa fees in Jacobsbaai aan die Weskus, tussen Saldanha en Paternoster wys ons hoe om te fees met kunstenaars aan ons hand ! Unieke konsep wat werk !